2016-04-13, net na haarsny.
.

Jongste nuus / Latest news

30. Apr, 2016

Algemeen / General

>> "Lydensgebede" en "Volledig Christen, volledig méns" is steeds te koop teen R100 per eksemplaar, posgeld uitgesluit.
>> Litnet plaas die deur Erika Terblanche bygewerkte ATKV-skrywersprofiel DV eersdaags.
>> Onderhandelinge is met Florida-VSA-uitgewer aan die gang vir publikasie DV van "Jesus bid" as "Jesus@Prayer" in die VSA.
>> Later vanjaar, DV, verskyn "MY PAD - Skryfsels 4" ter viering van my 60ste verjaardag van 7 Feb. 2016. Oudergewoonte is dit 'n multigenre-bundel soos die ander "Skryfsels" van 2004, 2006 en 2008. Nuwe skryfsels sal DV ook daarvoor geskryf word.
>> Ja, ek skryf DV in vir 'n nasionale skryfkompetisie en dit in albei ope kategorieë. My derms ("guts") sê vir my ek gaan albei kategorieë wen, eerste en tweede plek = skoonskip maak.

Goeie groete / Kind regards

Johann P. Boshoff

Skrywer-vertaler-taalversorger-joernalis / Writer-translator-editor-journalist

Amper 30 jaar se praktyk hiervan.

Almost 30 years of practising this.

7 Feb 2016 = 60

Kind regards

Johann P. Boshoff