My price list / My pryslys

My boeke steeds in druk / My books still in print

Mainly Afrikaans books, written in and/or translated from English by me.

Hoofsaaklik boeke deur my geskryf en/of uit Engels vertaal.

[L.W. Enkele eksemplare van enkele van my ander Christelike oordenkingsbundels is wel beskikbaar.]

TAALDIENSTE / LANGUAGE SERVICES - 10% discount if 50% deposits are paid / 10% afslag as 50% deposito betaal word.

Product Info Price, excluding postage) in ZAR not US$
Digsels Afrikaans: Nie-opdrag-gedigte/Non-commssioned poetry US$ 100.00
Rangeerwerf Afrikaans: Homofiliese kortverhale / Homophile short stories US$ 100.00
Lydensgebede Omgedigte PROCESSION OF PASSION PRAYERS - Eric Milner-White US$ 100.00
Volledig Christen, volledig méns Oordenkings/devotional: Psalm 51
Translation Between Afrikaans & English

Prys sluit NIE plaaslike posgeld van R25 (geregistreer) in nie.
Price does NOT include R25 local postage (registered).